Honey Honey Bun Bun by Patricia Lewis Lyrics
Looking for the Afrikaans lyrics to “Honey Honey Bun Bun” by Patricia Lewis from the album ’n Nuwe Lewe (2003)? More than 211 people have already found the lyrics of the song for karaoke, the notes of the melody to the song, the official video and clip of the song “Honey Honey Bun Bun”.
Quote from the song “Honey Honey Bun Bun” by Patricia Lewis
Ek kan my oë nie glo nie wat hier voor my oë staan
'n Man in al sy glorie my hart sowaar gaan staan
Daai spiere iets veriklik daai oë deurskynend blou
Daai boudjies iets verskriklik dokter kom help my gou
LyricsWord.com
Can you finish lyrics of the song “Honey Honey Bun Bun” based on this quote?
If you can't then the lyrics will be below ...
Official Music Video Song “Honey Honey Bun Bun”
Patricia Lewis - “Honey Honey Bun Bun” (Official Video Clip)
This video clip of Patricia Lewis will answer the following questions:
- What song samples Honey Honey Bun Bun?
- Where is Honey Honey Bun Bun music video clip?
- Who was in the Honey Honey Bun Bun official music video?
- Who sang the popular song Honey Honey Bun Bun?
- What is the meaning of the song Honey Honey Bun Bun?
Perfect Lyrics of the Song “Honey Honey Bun Bun” Released in 2003
[Favorite Song Lyrics: song “Honey Honey Bun Bun” with perfect lyrics for karaoke]
Ek kan my oë nie glo nie wat hier voor my oë staan
'n Man in al sy glorie my hart sowaar gaan staan
Daai spiere iets veriklik daai oë deurskynend blou
Daai boudjies iets verskriklik dokter kom help my gou
Jy is so mooi ag sê my gou wat is jou naam
Jy hoort in 'n prentjie raam a-ha
Honey honey bun bun
Honey honey bun
Mag ek net 'n rukkie daar langs jou kom staan
Honey honey bun bun
Honey honey bun
Gee my net 'n drukkie miskien wat van 'n soen
Jou lag is so aansteeklik jou glimlag dodelik
Almal hang aan jou lippe ek is so in my skik
Ag gee my met 'n kansie miskien gaan ons nog trou
Hy het my raak gesien o gids wat maak ek nou
Jy is so mooi ag sê my gou wat is jou naam
Jy hoort in 'n prеntjie raam a-ha
Honey honey bun bun
Honеy honey bun