Ek Dink Soos Jy by Spoegwolf Lyrics

Looking for the Afrikaans lyrics to “Ek Dink Soos Jy” by Spoegwolf from the album Somer (2015)? More than 182 people have already found the lyrics of the song for karaoke, the notes of the melody to the song, the official video and clip of the song “Ek Dink Soos Jy”.

Ek Dink Soos Jy af Lyrics [Spoegwolf]
Ek Dink Soos Jy Afrikaans Lyrics Album Somer

Quote from the song “Ek Dink Soos Jy” by Spoegwolf


Ek dink soos jy en aan die aande toe ons nog waker kon bly – dit was koud en nat in die Kaap
So koud was jou voete
Jy’t dit op my borskas laat slaap
Hoe rafel die tou waaran my hart soos ʼn klok hang
My kop swaai soos ʼn waaiende hand
Vir jou
Om dit in joune te vat
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
Jare?
Hoe oud gaan ons dan wees?

LyricsWord.com

Can you finish lyrics of the song “Ek Dink Soos Jy” based on this quote?

If you can't then the lyrics will be below ...



Ek Dink Soos Jy lyrics [Spoegwolf]

Spoegwolf: Ek Dink Soos Jy Lyrics






Official Music Video Song “Ek Dink Soos Jy”

Spoegwolf - “Ek Dink Soos Jy” (Official Video Clip)

This video clip of Spoegwolf will answer the following questions:

  • What song samples Ek Dink Soos Jy?
  • Where is Ek Dink Soos Jy music video clip?
  • Who was in the Ek Dink Soos Jy official music video?
  • Who sang the popular song Ek Dink Soos Jy?
  • What is the meaning of the song Ek Dink Soos Jy?

Perfect Lyrics of the Song “Ek Dink Soos Jy” Released in 2015

[Favorite Song Lyrics: song “Ek Dink Soos Jy” with perfect lyrics for karaoke]

Ek dink soos jy en aan die aande toe ons nog waker kon bly – dit was koud en nat in die Kaap
So koud was jou voete
Jy’t dit op my borskas laat slaap
Hoe rafel die tou waaran my hart soos ʼn klok hang
My kop swaai soos ʼn waaiende hand
Vir jou
Om dit in joune te vat
Nou sê jy dit gaan nog jare vat
Jare?
Hoe oud gaan ons dan wees?

(teerpad deur Albert van der Merwe)
Ek sit op my eie stukkie teerpad
Nat van die wolkbreek
Glad soos die Moederstand
Iewers in die donker brand 'n
Kers op 'n vensterbank
Die winternag bly donkerlank
Jou glimlagte bly kort en vlak
Soos jou vriende hier, sielsvrot en brak
Ek weet nie meer nie
In twee geskeur deur die wind
En ek dink nie ons moet
Weer probeer nie, dis al die derde keer
Maar die hemel weet dis
Nog dieselfde seer
Deur die loop van 'n geweer
Onderdeur
Middeldeur
Sneller nou
Donderweer
Ag fok, loop jy weer?
Ons leer nie meer nie
Een. Twee. Drie
Is dit nie nou al die vierde keer nie?