Skedel & bene by Kontras Lyrics
Looking for the Afrikaans lyrics to “Skedel & bene” by Kontras from the album Somer Sonder Sondes (2021)? More than 251 people have already found the lyrics of the song for karaoke, the notes of the melody to the song, the official video and clip of the song “Skedel & bene”.
Quote from the song “Skedel & bene” by Kontras
Vandag wil ek net hier sit en fokkol doen vir 'n ruk
Dit voel ek's die heeltyd besig om besig te wees met niks
LyricsWord.com
Can you finish lyrics of the song “Skedel & bene” based on this quote?
If you can't then the lyrics will be below ...
Perfect Lyrics of the Song “Skedel & bene” Released in 2021
[Favorite Song Lyrics: song “Skedel & bene” with perfect lyrics for karaoke]
Vandag wil ek net hier sit en fokkol doen vir 'n ruk
Dit voel ek's die heeltyd besig om besig te wees met niks
Ek gaan die langpad vat ver teen hierdie strand afstap
En maak of ek vergeet van al die dinge wat aan my eet
In hierdie woestyn van pyn verloor ek weer van voor my brein
Ek voel ek moet myself oorgee aan die son en aan die see
Ek dink dis tyd dat jy weet
Ja, al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Ja, al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Ek voel dis tyd om te se presies net wat ons wil hê
Maar niemand weet wat dit is nie
Kan jy die probleem ook sien?
Versigtig vir die kortpad vat, dis gereeld so uitgetrap
Jy mag dalk net gly en val gebreekte lewens oorals
En in hierdie see van vliëe wil almal net bo kan wees
Maar ek verkies myself oorgee aan die son en aan die see
En ek dink dis tyd dat jy weet
Ja, al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Ja, al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene
Ja, al wat oorbly is skedel en bene
Niks behalwe skedel en bene